Page 1 of 1
Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Sun Dec 17, 2023 1:13 pm
by LoopSoosStroop
Ek is in die kaap in by my ouers en tel more die seuns se nuwe .22LR op by Guns & Bows in die stad. Waar kan 'n mens 'n paar skote gaan skiet hier in die area? So tot op 100m in die buitelug indien moontlik. Ons is tussen Stellenbosch en Somerset Wes, maar sal 'n ent ry ingeval nodig.
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Sun Dec 17, 2023 1:37 pm
by Gawie(13mm)
LoopSoosStroop wrote:Ek is in die kaap in by my ouers en tel more die seuns se nuwe .22LR op by Guns & Bows in die stad. Waar kan 'n mens 'n paar skote gaan skiet hier in die area? So tot op 100m in die buitelug indien moontlik. Ons is tussen Stellenbosch en Somerset Wes, maar sal 'n ent ry ingeval nodig.
Ek bel jou later vanmiddag as ek terug is in die Paarl.
Moet net uitvind of die baan by Klapmuts more oop is.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Sun Dec 17, 2023 2:11 pm
by Arnold
Clay Pigeon by Lourensford is n opsie
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Sun Dec 17, 2023 2:28 pm
by JohanvB
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Sun Dec 17, 2023 2:41 pm
by JF123
Screenshot_20231217-204027~2.png
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Sun Dec 17, 2023 3:31 pm
by Bennie Bester
Kontak my net buite Kuilsrivier op die Stellenbosch pad.
07een285nege077
Groetnis
Bennie Bester
Re: Skietbaan Stellenbosch - Somerset Wes Area
Posted: Mon Dec 18, 2023 11:25 am
by LoopSoosStroop
Baie dankie Gawie en Bennie, waardeer julle hulp, Kaapse gasvryheid is tops!