Page 1 of 1

Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Tue Dec 12, 2023 7:53 pm
by jacojrdn
Vriend van my se pa is laas week oorlede en hy wil sy pa se wapens verkoop, weet nie regtig wat om vir hulle te vra nie.

1.Lee Enfield 303 Mark4 met Parkerhale sights.

Die man wil nie he die wapen moet vernietig word nie, so as iemand belang stel in die geweer moet hy hom net by n handelaar in boek sodat die boedel so vinnag moontelik afgehandel kan word.

Re: Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Wed Dec 13, 2023 10:28 am
by jacojrdn
Bump

Re: Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Wed Dec 13, 2023 12:30 pm
by Ds J
Boodskap op pad.

Re: Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Wed Dec 13, 2023 1:34 pm
by Ding
Fantastiese aanbod


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Wed Dec 13, 2023 2:27 pm
by Tanto
Boodskap gestuur Jaco.

Re: Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Wed Dec 13, 2023 3:17 pm
by Fanta300
Jaco, as julle nie regkom nie, ek ken ‘n versamelaar wat hom met liefde sal oorneem en dalk nog iets sal betaal vir hom. Laat weet my dan stuur ek sy nr vir jou.
Fantie

Re: Boedel wapens, Lee Enfield mark 4 Gratis aan n goeie huis

Posted: Wed Dec 13, 2023 6:13 pm
by jacojrdn
Dankie Fantie

Daar is twee manne in die ry wat belang stel, as hulle hom nie vat nie sal ek jou kontak.

Jaco