Page 1 of 1
Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Tue Dec 12, 2023 7:50 pm
by jacojrdn
Vriend van my se pa is laas week oorlede en hy wil sy pa se wapens verkoop, weet nie regtig wat om vir hulle te vra nie.
1. P14 303 Geweer is gebruik en nog oorspronklik. Kom met n Tasco 4x40
Ons kyk na R3500 (onderhandelbaar), die koper moet die wapen by handelaar in boek dat die boedel so gou moontelik afgehandel kan word.
Re: Boedel wapens, P14 303
Posted: Tue Dec 12, 2023 9:29 pm
by tripodmvr
Hier is jou kans om 'n groot kaliber op die P14 aksie te bou.
Re: Boedel wapens, P14 303
Posted: Wed Dec 13, 2023 8:20 am
by Ds J
As die loop in n goeie toestand is kan hy dalk R4000 vir hom kry. Ek het een keer een gesien vir R6000, maar dit was die uitsondering. Hulle verkoop gewoonlik vir R2500 - R4000. Die ou 4x40 teleskope word soms vir R500 verkoop, maar ook soms weggegee.
Re: Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Wed Dec 13, 2023 10:23 am
by jacojrdn
Dankie Ds J
Het die prys so geplaas.
Re: Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Thu Dec 14, 2023 7:57 pm
by jacojrdn
Stel iemand belang om n offer te maak?
Re: Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Thu Dec 14, 2023 8:59 pm
by tripodmvr
Ek kan die wapen op van my groepe adverteer as dit jou goedkeuring wegdra.
Re: Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Thu Dec 14, 2023 9:05 pm
by jacojrdn
Omm Maruis
Doen asb so
Jaco
Re: Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Fri Dec 15, 2023 10:49 pm
by Giepie
In wat se toestand is die loop? Waar is die wapen?
Re: Boedel wapens, P14 303 R3500
Posted: Fri Dec 15, 2023 10:54 pm
by jacojrdn
Wapen is in Danabaai, Mosselbaai. Die wapen is nie veel gebruik nie, maar ek kan nie se in watse toestand die loop is nie
Sent from my SM-S911B using Tapatalk