Page 1 of 1

MDT XRS Tikka Chassis - Sold

Posted: Tue Dec 12, 2023 2:50 pm
by Eight
Ek het n MDT XRS chassis vir n Tikka in FDE te koop met n Venatics gear X Mag. Die Chassis is ge bed. Hy het kepies wat uitgesny is op die voorste polymer skins soos op fotos aangewys. Ek sal vanaand foto post van die bedding. R10 000 Pretoria.

Re: MDT XRS Tikka Chassis

Posted: Wed Jan 03, 2024 2:33 pm
by Eight
Bump, prys verlaag na R9000