Page 1 of 1

TE KOOP - Toyota Hilux GD6 2019/20 Parte

Posted: Wed Feb 21, 2024 5:26 pm
by Leon Crous
Naand manne,
Ek het 2 x basies nuwe Hoofligte (links en regs) te koop @ R6000 stuk of R11000 vir albei.
Nog een linker hooflig (klein krapmerkie - wat uit ge-buf kan word) @ R3500.
Swart Legend 50 grill @ R600
Legend 50 Aircon radiator (enige GD6 van 2017-2020 glo ek) @ R800
Pryse effe onderhandelbaar.
Koerier v koper.
Kan my bel of whatsup v foto's.
08twee 821 4sewe24
Groete,
Leon.

Re: TE KOOP - Toyota Hilux GD6 2019/20 Parte

Posted: Wed Feb 21, 2024 7:16 pm
by 6mmMusgrave
Ek verkoop toyota parte vir n lewe hierdie pryse is baie baie goed. Amper verniet. Gaan bietjie vir my kliente aanstuur. Maar hulle behoort vinnig te gaan