Begin lading vir Tikka T3X Varmint 300WSM
Posted: Mon Dec 11, 2023 10:24 am
Goeiemôre almal,
Kan een van die QL manne my groot asb help met ‘n begin lading (virgin brass) vir my Tikka 300WSM. As dit moontlik is laat weet my asb waar my node min of meer gaan wees. Sal dan laai en gaan skiet om die spoed te meet, en dit dan weer op die groep post sodat ons die lading kan fine tune.
Tikka Varmint 300WSM
Looplengte: 600mm/23.6”
1:11 twist
Kruit: H4350
Primer: CCI 250 of Federal 210M (watse primer stel julle voor)
Brass: ADG (Virgin Brass)
H20: 80.6 gr (Virgin Brass)
Punt: Nosler Accubond 180gr
Max CBTO: 2,3380” (Lands word geraak)
Max COAL: 2,9530”
MDT magazine max COAL:
2,955”
Laat weet asb as julle nog iets sou benodig. Waardeer die hulp.