Page 1 of 1

Nikon D3000 DSLR kamera te koop

Posted: Wed Dec 06, 2023 6:58 pm
by Glocked
Ek het die kamera gekoop, maar gebruik hom nie, en wil hom graag verkoop.

Nikon D3000 DSLR
18-55mm Nikon Lens
Battery + SD Kaart
B&W Type 40 Outdoor Case
Lowepro sagte drasak

Die kamera is relatief oud, maar baie min gebruik en in basies nuwe toestand, ek soek graag R4500 vir die pakkie.

Marco
Nul83 6nul2 7nul75
17018818163203.jpg
17018818162642.jpg

Re: Nikon D3000 DSLR kamera te koop

Posted: Thu Dec 21, 2023 10:07 am
by Glocked
Verkoop dankie