Page 1 of 1

Ruger no1 and Scopes for sale.

Posted: Wed Dec 06, 2023 7:01 am
by vossie1
More meneere.

Ek adverteer namens n vriend. Skakel hom gerus as julle belang stel. Laatweet my gerus of die pryse mark verwant is? ek weet glad nie en so ook nie my vriend wat dit verkoop nie.