Page 1 of 1

Herlaaikas Skoonmaak - Doppe , Punte , Sudami

Posted: Mon Dec 04, 2023 7:24 am
by simonsmal
More Manne

Volgende beskikbaar

141 x Peregrine 375 VLR4 230 gr Punte - R1350
100 x Peterson 6.5 CM LRP Brass - Unfired - R2500
1 x Sudami XR Outside Neck Turner R1250
1 x Sudami XR Case Length Trimmer - R1000
1 x Sudami Case Length Chamfer - R750
1 x Hawke 34mm Medium Ringe - R500
1 x Wheeler 1”/25mm bubble level - R350
1 x Vortex 1”/25mm bubble level - R350

Gelee in Centurion , Versending vir koper se sak


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Herlaaikas Skoonmaak - Doppe , Punte , Sudami

Posted: Mon Dec 04, 2023 12:45 pm
by Stef1274
Hi Simon. Stel belang in die Vortex bubble level. Ook in Centurion. Ek pm vir jou my nommer. Dankie