Page 1 of 1

Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:35 pm
by Werner Prinsloo
Ek het hierdie scopes uit 'n boedel om te verkoop. Ek dink van hulle kom saam met Noag uit ark maar dalk sien iemand iets raak. Ek kan sien hoe 'n paar van hulle mooi sal lyk op Oupa se kleinkind se houtgeweer. Die scopes is oud maar hulle kyk mooi en al die Tasco's is nog uit Japan.
Julle is welkom om 'n teenoffer te maak die pryse is maar my eie duimsuig bedrae.

Burris 4 x Fullfield Duplex R250.00 Verkoop Arnold
Lynx 4 x 40 TV Duplex R250.00 Verkoop Savage
Lynx 4 x 40 Duplex R400.00 Verkoop Savage
Tasco 3-9 x 40 TV Duplex R250.00 Verkoop Abdullah
Tasco 4 x 40 Post R350.00 Verkoop Kwagga
Tasco 4 x 20 Duplex (oud) R150.00
Taxco BA 2 x 20-1 R400.00
Weaver K4-W (roes merkies maar kyk mooi) R300.00 Verkoop Jassie
Leupold M8-4x Compact Duplex R400.00 Verkoop Arnold
Tasco Sure Point #751 gratis Weggegee Savage
Tasco 4 x 20 Duplex 300.00
Tasco 1-3.5 x 20 Duplex R400.00 Verkoop Arnold
Tasco 4 x 32 TV Duplex R150.00
BSA 2-7 x 32 Duplex R250.00 Verkoop Sako222
Nikko Sterling 4 x 20 R100.00 Verkoop CaptYoda
Tasco 3-9 x 40 TV Duplex R250.00 Verkoop Abdullah

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:38 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0305.jpg
IMG_0306.jpg
IMG_0307.jpg

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:39 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0308.jpg
IMG_0309.jpg
IMG_0311.jpg

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:39 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0312.jpg
IMG_0313.jpg
IMG_0314.jpg

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:40 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0315.jpg
IMG_0316.jpg
IMG_0317.jpg

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:41 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0318.jpg
IMG_0319.jpg
IMG_0320.jpg

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:41 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0321.jpg
IMG_0322.jpg
IMG_0323.jpg

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:47 pm
by Arnold
Ek sal die Burris en Leupold vat asb.

Kry ek die ringe saam met die Burris, asb :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:51 pm
by Arnold
Arnold wrote:Ek sal die Burris en Leupold vat asb.

Kry ek die ringe saam met die Burris, asb :)

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Ek sal die Tasco 1-3.5 ook neem asb.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk


Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 3:34 pm
by Werner Prinsloo
Arnold
Jy kry die ringe saam. Ek reel Maandag om dit vir jou te stuur.

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 3:37 pm
by AbdullahB
Sal die tasco 3-9x40 TV Duplex vat. Is daar 2 van hulle?

Sent from my Xioami 11T


Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 5:01 pm
by Werner Prinsloo
Daar is twee. Ek hou hulle.

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 5:05 pm
by Capt. Yoda
Ek soek daai Nikko Sterling 4 x 20 R100.00 vir sy turret caps asb. Eks net weg die naweek ek reel maandag gou met jou as dit reg is?

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 5:50 pm
by SakoTrippel2
BSA 2-7x32 vir my asb

Re: Boedel Scopes

Posted: Sat Dec 02, 2023 8:02 pm
by savage(P Coetzer)
Ek sal die lynx 4x40 tv duplex, tasco surepoint en die lynx 4x40 vat asb man.

Re: Boedel Scopes

Posted: Sun Dec 03, 2023 9:52 am
by kwagga
Ek sal die 2 vat:
Tasco 3-9 x 40 TV Duplex R250.00
Tasco 4 x 40 Post R350.00