Page 1 of 1

Boedel Kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:19 pm
by Werner Prinsloo
Ek het 'n magdom boedel goed waarvan ek ontslae moet raak. Onder andere die kolwe. Ek weet nie warvoor dit is nie miskien kan julle uitmaak en miskien is hier ietrs wat iemand wil he of benodig.
Kom ons se R200.00 per kolf of laat my weet as my gut feeling my in die steek laat. Posgeld vir die koper.
Ek plaas elke kolf as 'n aparte post.
IMG_0412.jpg
IMG_0413.jpg

Re: Boedel kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:20 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0414.jpg
IMG_0415.jpg
IMG_0416.jpg

Re: Boedel kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:21 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0417.jpg
IMG_0418.jpg
IMG_0419.jpg

Re: Boedel kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:21 pm
by Werner Prinsloo
IMG_0420.jpg
IMG_0421.jpg

Re: Boedel Kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 2:32 pm
by Knewel
Eerste twee is Ruger mini 14 kolwe. Laaste een is 'n Brno Mod 1 .22 kolf. Die ander houtkolf is ook 'n Ruger, M77 kolf. Hoop dit help

Sent from my SM-A750F using Tapatalk


Re: Boedel Kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 3:34 pm
by AbdullahB
Ek sal die laaste een vat. Brno.

Sent from my Xioami 11T


Re: Boedel Kolwe

Posted: Sat Dec 02, 2023 4:35 pm
by Rudi Fischer
Jy het n PM

Re: Boedel Kolwe

Posted: Sun Dec 03, 2023 1:52 pm
by HeinM
Kan ek asb daardie Mauser K98 kolf kry?

By voorbaat dankie!

Hein
(0833249683 vir WA)

Re: Boedel Kolwe

Posted: Sun Dec 03, 2023 2:44 pm
by Cobus Wessels
Ek steek ook my hand op vir die K98 Mauser as die transaksie dalk vashaak.
Cobus Wessels
0833041013

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk


Re: Boedel Kolwe

Posted: Sun Dec 03, 2023 3:53 pm
by Werner Prinsloo
Jammer Hein en Cobus, Rudi het julle net voorgespring.
Die K98, Ruger en Brno Mod1 is verkoop.