Bell & Carlson Rem 700 VERKOOP
Posted: Sat Dec 02, 2023 2:10 pm
Ek het 'n Bell & Carlson te koop. Hy is ge-inlet vir 'n Defiance Rebel aksie wat 'n Rem 700 clone is. Lang aksie die afstand tussen die aksieskroewe is 12cm. Sluit alles in soos op die fotos.
R9000.00 posgeld vir koper.
R9000.00 posgeld vir koper.