Page 1 of 1
Musgrave semi auto?
Posted: Sun Nov 26, 2023 4:26 pm
by NicoO
Middag julle,
Het iemand ondervinding met Musgrave se semi auto gewere? Is dit n opsie om na te kyk of moet mens eerder verby hou?
Groete
Nico
Re: Musgrave semi auto?
Posted: Wed Nov 29, 2023 4:04 pm
by tdb
Nico, sover ek verstaan is hulle lope en die van die DM4 nie enigsins ge "chroom" nie, wat my laat wegskram het. Ek het onlangs 'n S&W M&P 15 aangeskaf. Die M&P het al die regte eienskappe: "Nitrided" loop, Forged upper(in teenstelling met billet upper) en dies meer...
Ek het die S&W goedkoper gekry as wat Musgrave en DM4 was terwyl die specs bietjie beter was. Ek is baie onkundig op die AR vakgebied, so iemand kan my reghelp indien ek verkeerd is. Die "Specs" dalk nie eers van veel belang nie, veral aangesien min mense eintlik hulle lope werklik uitstkiet.