Page 1 of 1

223 en 30-06 Doppe

Posted: Thu Nov 23, 2023 7:55 pm
by Whisky17
Goeie dag almal

Ek maak bietjie skoon en het die volgende doppe vir iemand wat dit kan gebruik.

.223 Hornady x 19
Federal x 19
S&B x 18
PmP x 58

30-06 Sako x 19 once fired and 20 x unknown fired.
S&B x 50 unknown fired.

Laat weet as iemand belangstel.

Groete

Re: 223 en 30-06 Doppe

Posted: Fri Nov 24, 2023 2:56 pm
by bishop3006
Whisky, ek is in Pretoria en sal belangstel in die .30-06 doppe as iemand anders dit nie nodig het nie asb.?

Waar is jy?

Re: 223 en 30-06 Doppe

Posted: Fri Nov 24, 2023 7:54 pm
by Whisky17
Ek is in George, maar kan stuur met goedkoop courier.
Ek maak bietjie skoon en wil dit nie graag weg gooi nie...

Re: 223 en 30-06 Doppe

Posted: Tue Nov 28, 2023 12:25 pm
by bishop3006
More Whisky.
Ek sien niemand anders lyk my stel belang nie.
As dit pos of weggooi is sal ek al die doppe vat - die .223 vir my seun asb.

Laat weet asb. hoe volgende.

Re: 223 en 30-06 Doppe

Posted: Fri Dec 01, 2023 11:34 pm
by Whisky17
Hi Bishop

Ek vanoggend n PM probeer stuur maar dit lyk nie asof dit gewerk het nie.
Stuur asb vir my jou address dan pos ek die doppe vir jou.
Groete

Re: 223 en 30-06 Doppe

Posted: Sat May 11, 2024 9:38 am
by vlakvarkbeer
Hi kan ek daai 223 doppe deps

Re: 223 en 30-06 Doppe

Posted: Sun May 12, 2024 11:44 pm
by Whisky17
Goeie more
Hulle is joune. Ek sal loer of ek nie nog ekstra het nie. My nommer is 0 8 2 872 7 9 0 9. Stuur vir my n whatsapp dan kan ek reel vir courier ens.