Page 1 of 1

6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens (Pryse verlaag) 😎

Posted: Thu Nov 23, 2023 4:12 pm
by Killzone
Goeie dag.

RCBS FL herlaai matryse vir die 6.5 x 55 Swedish Mauser. R450


Nielsen Sonic 14:1 Suppressor met 3%Tactical thermal cover. Maks 7mm cal. R2000

Howa Lang aksie thumbhole (Regs) Bull barrel. Kolf is ge-bed. R3000

Nosler custom competition 123 gr 6.5mm cal punte. Daar is 30. R100



Howa Lang aksie 20MOA rail. R450

3:16 Suppressor cover. R300. Hy is lank en het gepas op Nielsen sonic. Sal meet as iemand belangstel.



Kontak my asb via WhatsApp vir fotos en meer info.

Groete

KZ 0827451351

Re: 6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens

Posted: Thu Nov 23, 2023 7:33 pm
by Glocked
Ek PM jou vir daai Nosler RDF's, dankie !

Re: 6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens

Posted: Thu Nov 23, 2023 7:50 pm
by Killzone
RDF's is verkoop. Dankie

Re: 6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens (Pryse verlaag) 😎

Posted: Fri Dec 08, 2023 1:05 pm
by Killzone
Alles is verkoop behalwe:

Nielsen Sonic Suppressor en thermal cover

3:16 Thermal cover.

Die silencer is regtig in nuwe kondisie.

Re: 6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens (Pryse verlaag) 😎

Posted: Tue Jan 09, 2024 11:57 pm
by Killzone
Killzone wrote: Fri Dec 08, 2023 1:05 pm Alles is verkoop behalwe:

Nielsen Sonic Suppressor en thermal cover

3:16 Thermal cover.

Die silencer is regtig in nuwe kondisie.
Nog beskikbaar.. Laaste prys aanpassing. R1800 vir die combo.. Dit is weggee-prys 😁😎

Re: 6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens (Pryse verlaag) 😎

Posted: Wed Jan 10, 2024 8:01 am
by Lategan1
Môre, sien boodskap.

Beste.

Re: 6.5 x 55 Swede Herlaai komponente, LA Howa kolf, Silencer ens (Pryse verlaag) 😎

Posted: Wed Jan 10, 2024 8:57 am
by Lategan1
Lategan1 wrote: Wed Jan 10, 2024 8:01 am Môre, sien boodskap.

Beste.
Gaan ongelukkig nie vir my werk nie, dankie.

Beste.