Page 1 of 1

Nightforce SHV 3 -10 x 42 MOAR (SFP)

Posted: Thu Nov 23, 2023 12:14 pm
by Ters Hickman
Die scope is ongelukkig nou oorbodig in my kluis.

Self nuut by Safari gekoop en net plesier gehad met hom.

Baie lekker scope wat meeste algemene jagdoeleindes sal dek van bos toe vlakte as langafstand jag nie jou doelwit is nie.

Die MOA reticle kalibreer perfek MOA of 10x vergroting vir akkurate "holdovers". Die voorbeld is van Strelok af vir 308 met 150 grein koeels.

Kom saam met Tier One Ringe wat op pic rail mount.

R15 000.

Lekker dag
Ters
072 five 8 six 3 zero 23.

Re: Nightforce SHV 3 -10 x 42 MOAR (SFP)

Posted: Mon Nov 27, 2023 3:34 pm
by Ters Hickman
Price drop. R14k. Ringe kos nuut net onder die R4k.

Kan die pakkie split as iemand die ringe wil he en nie die scope nie of andersom. Ringe R3k en Scope 11k.

Lekker dag
Ters.

Re: Nightforce SHV 3 -10 x 42 MOAR (SFP)

Posted: Mon Dec 11, 2023 11:33 am
by Ters Hickman
Ringe R3k. Scope R10k.

R12500 as jy alles vat.

Ters

Re: Nightforce SHV 3 -10 x 42 MOAR (SFP)

Posted: Mon Dec 11, 2023 11:33 am
by Ters Hickman
Ringe R3k. Scope R10k.

R12500 as jy alles vat.

Ters

Re: Nightforce SHV 3 -10 x 42 MOAR (SFP)

Posted: Tue Dec 12, 2023 3:06 pm
by Ters Hickman
Sold.