Page 1 of 1

Iets anders…

Posted: Tue Nov 21, 2023 6:46 am
by Italianer-Afrikaner
Goeie more.

Party mense sal dit onthou.
Die boks is wel leeg.
Sy dimensies is as volg:
1000x425x250

Die boks is in my pad en ek het nie n nut daarvoor nie.

Ek het niks reg gemaak op die bokse nie. Ek het dit so oorspronklik as moontlik gehou. Kort bietjie gom en 2 skroewe.

Maak my n billike offer. Posgeld is vir die koper. Ek is op George.

Kontak my per watsapp asseblief?
072 ses.twee.0.nege 303
Dankie

Image

IMG_5724.jpg
IMG_5725.jpg

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Iets anders…

Posted: Tue Nov 21, 2023 7:23 am
by Lategan1
35mm Oerlikon anti aircraft.

Beste.