Page 1 of 1

Herlaai komponente - Verkoop

Posted: Mon Nov 20, 2023 11:33 am
by Toffie@2
Goeiedag

Ek bied graag die volgende komponente te koop aan. Vervoer is vir die koper en ek is oop vir onderhandeling indien nodig.
Skakel gerus op WA 0726463644 vir fotos ens.

72 x .30 155gr HPBT Lapua Scenar - R8 elk
67 x .30 155gr Berger Hybrid Target - R10 elk
1 x LE Wilson Inline Seating die, nie micro adj model. Uitstekende kondisie - R900
Hodgdon Varget, het 'n paar blikke wat opgetel kan word - R900 elk

Baie dankie en vriendelike groete
Toffie van Tonder

Re: Herlaai komponente

Posted: Mon Nov 20, 2023 6:32 pm
by phyllox
Ek sal die nuwe Lapua doppe neem indien nog beskikbaar.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Herlaai komponente

Posted: Mon Nov 20, 2023 6:53 pm
by Fanta300
Ek sal die 155gr NCC neem asb.

Re: Herlaai komponente

Posted: Mon Nov 20, 2023 10:15 pm
by Hannes H
Ek stel belang in die Varget, waar is jy gelee?

Re: Herlaai komponente

Posted: Tue Nov 21, 2023 8:34 am
by Toffie@2
phyllox wrote: Mon Nov 20, 2023 6:32 pm Ek sal die nuwe Lapua doppe neem indien nog beskikbaar.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dagsê phyllox

Jy kan hul gerus vat. Stuur n WA vir verdere reelings. Dankie

Re: Herlaai komponente

Posted: Tue Nov 21, 2023 8:35 am
by Toffie@2
Fanta300 wrote: Mon Nov 20, 2023 6:53 pm Ek sal die 155gr NCC neem asb.
Doodreg Oom, ons gesels op WA. Baie dankie!

Re: Herlaai komponente

Posted: Tue Nov 21, 2023 8:37 am
by Toffie@2
Hannes H wrote: Mon Nov 20, 2023 10:15 pm Ek stel belang in die Varget, waar is jy gelee?
Dagsé Hannes, Albe het my reeds gekontak vir die kruit, maar indien dit deurval praat ek met jou.
Baie dankie

Re: Herlaai komponente

Posted: Fri Nov 24, 2023 2:15 pm
by Toffie@2
Lys is opgedateer