Trueworx scope rings, 30mm, Medium
Posted: Fri Nov 17, 2023 3:08 pm
Middag middag
Ek verkoop bg stel ringe.
Soek graag R1,800 vir hulle.
Het bietjie geloer……lyk of hulle tans retail vir R2,450.
Ek beweeg in Paarl, Ceres en Durbanville area.
Posgeld vir koper.
Groete,
W
Ek verkoop bg stel ringe.
Soek graag R1,800 vir hulle.
Het bietjie geloer……lyk of hulle tans retail vir R2,450.
Ek beweeg in Paarl, Ceres en Durbanville area.
Posgeld vir koper.
Groete,
W