Page 1 of 1

Tikka T1X .22 LR Prys verlaag

Posted: Fri Nov 17, 2023 8:49 am
by Mukiwa
IMG_2501.jpeg
IMG_2502.jpeg
Manne,

In die mark Tikka T1X .22 LR met Aim Sport Silencer (en thread cap) en Area 419 15 moa picatinny rail. Daar is klein merke of twee op die kolfie. Die Scope is Swaro Habicht 6x42 spotless. 2 magasyntjies, veronderstel om 10 te vat maar net altyd 7 gelaai.

Geweertjie R13000,00
Scope is reeds verkoop

Kontak my asb direk op 079 5nul4 9657 of whatsapp, moet asb nie pm stuur nie.

Ek kry nie fotos gelaai nie so ek sal moet whatsapp.

Indien jou dfo vriendelik is is bergingspermit in orde.

Groete,

Re: Tikka T1X .22 LR

Posted: Fri Nov 17, 2023 10:45 am
by Mukiwa
IMG_2503.jpeg
IMG_2504.jpeg
IMG_2505.jpeg
.

Re: Tikka T1X .22 LR Prys verlaag

Posted: Sat Dec 09, 2023 7:32 am
by Mukiwa
Ek het die prys verlaag, lyk my ek was te hoog, dink dis nou n goeie prys saam die ekstra magasyntjie, rail en silencer.