Page 1 of 2

My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 4:37 pm
by Capt. Yoda
Boys, ek gaan ook nou n draat begin waar ek net links post van goed wat ek deur die dag lees om julle in te lig.

Die wat my ken sal weet dit gaan lekker gaan hier na 19.30 in die aand maar wees geduldig julle SAL geleer word.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 4:37 pm
by Capt. Yoda
Finland has the most heavy metal bands per capita.

Mount Everest was possibly shrunken by an earthquake.

Pope John Paul II was made an honorary Harlem Globetrotter.
On average, 100 people choke to death on ballpoint pens each year.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm
by joe rocket
Rawsonville het die meeste alcoholiste per capita in Suid Afrika en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 4:48 pm
by Witpietskiet
Die Proteas gaan nie in die krieket Wêreld beker finaal speel nie.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 5:04 pm
by afrikanerbloed
Vandag geleer dat ons die boom het wat die diepste wortels in die wereld het [plus minus 120m} asook die diepste myn

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 5:15 pm
by Capt. Yoda
Witpietskiet wrote: Thu Nov 16, 2023 4:48 pm Die Proteas gaan nie in die krieket Wêreld beker finaal speel nie.
++>: Verseker nie. Losers

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 5:17 pm
by Capt. Yoda
joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm Rawsonville het die meeste alcoholiste per capita in Suid Afrika en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.

Brannas en coke maak jou reverse 11.1.11

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 5:37 pm
by tripodmvr
joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm Rawsonville het die meeste alcoholiste per capita in Suid Afrika en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
Wie se skuld is dit?

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 6:47 pm
by Malan123
Het julle ouens die nuwe Volvo EV gesien????

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Thu Nov 16, 2023 7:27 pm
by Ratel
Malan123 wrote: Thu Nov 16, 2023 6:47 pm Het julle ouens die nuwe Volvo EV gesien????
Ek kan vaagweg iets onthou van EV karre op die forum. Sal moet gaan search. Hoop ek kry dit. ++>:

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 7:09 am
by joe rocket
Malan123 wrote: Thu Nov 16, 2023 6:47 pm Het julle ouens die nuwe Volvo EV gesien????
Daai een wat met diesel, petrol en gas ook werk?

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 7:45 am
by savage(P Coetzer)
As jyt steenkool vergeet

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 7:46 am
by savage(P Coetzer)
Dik vingers….. weet nie wat as daar soek nie

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 7:53 am
by Gerhardu
joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
Jys n regte pedofiel

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 8:50 am
by joe rocket
Gerhardu wrote: Fri Nov 17, 2023 7:53 am
joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
Jys n regte pedofiel
sjoe, jy moet net 'n bietjie rustig raak.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 9:14 am
by Lategan1
joe rocket wrote: Fri Nov 17, 2023 8:50 am
Gerhardu wrote: Fri Nov 17, 2023 7:53 am
joe rocket wrote: Thu Nov 16, 2023 4:41 pm en die Paarl die meeste tienerswangerskappe.
Jys n regte pedofiel
sjoe, jy moet net 'n bietjie rustig raak.
Beide wat Joe noem is ernstige probleem in die groter Boland, erger as in die meeste dele van die land. Jarelange probleem wat nou vererger het met al die sosiale toelaes. Soos ook mindere meerdere mate in die res van die land.

Nie ‘n pedofiel probleem nie!

Beste.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 9:47 am
by Gerhardu
Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:14 am
joe rocket wrote: Fri Nov 17, 2023 8:50 am
Gerhardu wrote: Fri Nov 17, 2023 7:53 am

Jys n regte pedofiel
sjoe, jy moet net 'n bietjie rustig raak.
Beide wat Joe noem is ernstige probleem in die groter Boland, erger as in die meeste dele van die land. Jarelange probleem wat nou vererger het met al die sosiale toelaes. Soos ook mindere meerdere mate in die res van die land.

Nie ‘n pedofiel probleem nie!

Beste.
Dit was maar net n grap hoor.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 9:49 am
by Capt. Yoda
Julle beter vir julle gedra hier, is nie plek om net nonsens te kom praat nie

Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 10:08 am
by Lategan1
Gerhardu wrote: Fri Nov 17, 2023 9:47 am
Lategan1 wrote: Fri Nov 17, 2023 9:14 am
joe rocket wrote: Fri Nov 17, 2023 8:50 am

sjoe, jy moet net 'n bietjie rustig raak.
Beide wat Joe noem is ernstige probleem in die groter Boland, erger as in die meeste dele van die land. Jarelange probleem wat nou vererger het met al die sosiale toelaes. Soos ook mindere meerdere mate in die res van die land.

Nie ‘n pedofiel probleem nie!

Beste.
Dit was maar net n grap hoor.
Het hom so, net feite gestel, akkurater as google search info en gedagtes! 😉

Beste.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 11:46 am
by Ratel
Volgens Google is Jameson baie goed vir die gesondheid. Sal sommer vanmiddag begin werk daaraan.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 11:54 am
by Geno
Capt. Yoda wrote:Julle beter vir julle gedra hier, is nie plek om net nonsens te kom praat nie

Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie
Gaan maar gerus voort.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 12:51 pm
by joe rocket
Screenshot_20231117_124746.jpg
Capt. Yoda from the Lonehill.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 3:31 pm
by tripodmvr
Geno wrote: Fri Nov 17, 2023 11:54 am
Capt. Yoda wrote:Julle beter vir julle gedra hier, is nie plek om net nonsens te kom praat nie

Geno of Oom 3Poot delete maar die draat was net n grappie
Gaan maar gerus voort.
Ons kort so weerligafleier en die manne moet aanvaar dit is nie ernstige gesels nie. Getikte woorde het nie lyftaal by nie, so dit kan soms verkeerd opgeneem word. Katvoet loop en matigheid voor oë.

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 3:36 pm
by Riaan Kriel
joe rocket wrote: Fri Nov 17, 2023 12:51 pm Capt. Yoda from the Lonehill.
Woordspeling met dit en "Lone Capt. Yoda from the hill" kom in die gedagtes op ;) ;D ++>:

Re: My gedagtes en google vir die dag

Posted: Fri Nov 17, 2023 3:45 pm
by tripodmvr
Lees nou die' berig raak. Julle gaan nog wortels en kool moet braai.

https://www.msn.com/en-za/news/other/sh ... d26c&ei=21