147gr ELD Lading
Posted: Thu Nov 16, 2023 4:28 pm
Goeie middag,
Ek het die volgende data vir 6.5PRC en sal hulp waardeer met 'n lading:
Hornady 147gr ELD
VV N565
Lapua dop volume 68.8gr
24 duim loop
Toets lading:
54.5gr teen 2714 fps gemiddeld
TPL = 2.959 (30 duisendstes van die lande af)
Dankie byvoorbaat!