Page 1 of 1

Leupold Mark 4 ringe en Howa SA stock te koop

Posted: Thu Nov 16, 2023 10:27 am
by ajs14
Ek verkoop die volgende:

1. Splinternuwe Leupold Mark 4, 35mm high ringe. Nog nie oopgemaak of gebruik nie, geseƫl in verpakking. Soek graag R3000
2. Nuwe Howa stock. Was vir my 6.5 Creedmoor bull barrel wat ek nie gaan gebruik nie. Soek graag R800

Groete
WhatsApp Image 2023-11-16 at 10.22.23.jpeg
WhatsApp Image 2023-11-16 at 10.22.24.jpeg
WhatsApp Image 2023-11-16 at 10.22.24 (1).jpeg

Re: Leupold Mark 4 ringe en Howa SA stock te koop

Posted: Fri Nov 17, 2023 10:12 am
by ajs14
Kolf se prys aangepas na R800.