Page 1 of 1
Caldwell Flash Bang
Posted: Wed Nov 15, 2023 9:33 pm
by tripodmvr
Iets nuuts vir die gongskieters
https://youtu.be/fEcp8dfqY1Y
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Thu Nov 16, 2023 8:04 pm
by Christo
As ek kyk hoeveel skote deur die Magnetospeed hit indicator se silicone "reflector" geskiet word op 'n XSSSA skietdag, gaan daai ding nie lank hou nie.
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Thu Nov 16, 2023 8:50 pm
by tripodmvr
Selfde ding gedink oor daardie loerdery langs die kant van die staal verby
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Fri Nov 17, 2023 10:53 am
by Hein22
Hoe werk hy, met beweging, klank? Anders kan hy dalk werk as hy elders op die gong se raam vasgemaak word...
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Fri Nov 17, 2023 12:04 pm
by Capt. Yoda
Beweging of "impact" teen die gong
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Fri Nov 17, 2023 12:25 pm
by Toyrsi
Daai gaan nie werk nie. Ons "indicator se reflectors' word gereeld raak geskiet.
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Fri Nov 17, 2023 12:45 pm
by Toxxyc
Hy plak hom reg langs 'n edge hit wat die indicator sou verniel het. Hulle moet so iets maak wat agter die teiken sit, dalk met fiber optics wat rondom die rand van die teiken kom. Dan replace jy net die fiber optic stokkies soos hulle flenters geskiet word. Die moderne plastiek fiber optics is spotgoedkoop.
Re: Caldwell Flash Bang
Posted: Fri Nov 17, 2023 1:17 pm
by Capt. Yoda
Magneto sin het n "rubber" wat jy kan vervang as hy gaar raak, ek het in die jare wat ek gonge skiet nog net een gesien wat direk raak geskiet was en daai rubber het die hou soos n baas gevat die probleem is wanner die koel die taal slaan en dan uit mekaar spat, daai stukke koper en lood wat ontplof verniel daai indicators lekker want dis hou vir hou
Caldwell reken seker omdat hy agter die gong sit hy veiliger is
