32 S&W Long Herlaai Data
Posted: Mon Nov 13, 2023 12:39 pm
Dag Almal
Ek is op soek na herlaai data vir n 32 S&W Long rollie
Kan iemand asb op Quickload loer en n minimum en maximum lading voorstel?
Kaliber: 32 S&W Long
Wapen: Snub nose rewolver
Kruit: MP200
Punt: 90 grein lood Ronde neus
Ek het nou pas die dies gekry en wil nou n oom help om die kluis koninging weer aan die blaf te kry
Dankie by voor baat
Groete
Chris