Page 1 of 1

Reloading press en skaal

Posted: Fri Nov 10, 2023 9:46 am
by BFN123
Ek opgradeer bietjie toerusting vir gemak, het te koop soos onder.

Lekker setup vir iemand wat koste effektief wil begin herlaai.

Pretoria

Lee challenger breech lock press, R1200
Frankford Arsenal DS-750 hand skaal R800

Re: Reloading press en skaal

Posted: Fri Nov 10, 2023 11:08 am
by Stef1274
Yup, hierdie is 'n lekker setup. Ek probeer altyd nuwe mense praat in single stage en beam scale in, en om altwee (goeies) te kan kry ir R2k is 'n baie solid begin