Page 1 of 1
Barbary Sheep
Posted: Thu Nov 09, 2023 3:26 pm
by JohanvB
Waar hier by ons kan mens so dier jag?
Dankie
Re: Barbary Sheep
Posted: Thu Nov 09, 2023 3:48 pm
by Jaco vdW
By Charl Roux (CF Roux) hier op die forum.
Hy is op Prieska.
Ek stuur sy nommer vir jou as jy vir my die plan vertel
Re: Barbary Sheep
Posted: Thu Nov 09, 2023 3:48 pm
by heywillie
Carnarvon is die plek om hulle te jag
Re: Barbary Sheep
Posted: Thu Nov 09, 2023 4:19 pm
by Nico Harris
Jy kan ook met Johan Badenhorst op douglas gesels.
Almansdam Safaris.
Re: Barbary Sheep
Posted: Thu Nov 09, 2023 4:20 pm
by Nico Harris
Nog n foto-
Re: Barbary Sheep
Posted: Thu Nov 09, 2023 4:27 pm
by JohanvB
Baie dankie manne!
Re: Barbary Sheep
Posted: Mon Nov 13, 2023 8:02 am
by RUPERT
Wat prys so n prag dier deesdae?
Re: Barbary Sheep
Posted: Mon Nov 13, 2023 9:23 am
by JohanvB
R15000