Page 1 of 1

.224 kaliber 75gr hornady eldm punte

Posted: Thu Nov 09, 2023 1:36 pm
by joe rocket
Adverteer namens 'n vriend. 3 geseeƫlde pakke van 100 en een pak oopgemaak met 50 in. R850 per 100 en die 50 los punte is gratis as jy al 3 pakke neem. 4 Blikke Riflex 450g UN 0161. Selfde as S 321. Vier en n halwe buffels per blik. KONTAK vir Nico Mostert by 082 drie een vier 8299. Posgeld vir koper

Re: .224 kaliber 75gr hornady eldm punte

Posted: Thu Nov 09, 2023 2:16 pm
by joe rocket
Kruit is voorlopig geruil.