Page 1 of 1
Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 8:06 am
by Wouter Roets
More Kerels
Ek adverteer hierdie namens n goeie vriend van my.
Ruger no1 RSI 7x57 Mauser Fullstock. Geweer is in n uitstekende toestand met net 65 skote deur die loop. Die geweer kom met n Leupold VX2 2-7x33 Duplex kruishaar. RCBS FL Die set, 65 een keer gevuurde Norma doppe en 29 gelaaide rondtes met 170gr Pro Amm koeels.
Prys R45 000
Swarovski Z6i 5-30x50 P BT L4A-L kruishaar. Teleskoop is in uitstekende kondisie met geen merke.
Prys R40 000
Belangstellendes kan vir Henk Swart op nul82 sewe28 42nul6 skakel. Henk is woonagtig te Nelspruit.
Ek gaan vir iemand vra om n paar kiekies hier te plaas.
Groetnis
Wouter
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 8:15 am
by Capt. Yoda
HIer is die "iemand"
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 8:16 am
by Capt. Yoda
..
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 8:17 am
by Capt. Yoda
..
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 8:17 am
by Capt. Yoda
..
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 11:45 am
by Carlc
Ek dink Dewald (Pappabeer) het op n stadium 'n no1 in 7x57 gesoek.
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Mon Nov 06, 2023 2:40 pm
by JAGTERSREG-JRM
Bitter min roere werk so lekker soos daai RSI in 7x57......Verseker een van my gunstelling in my kluis!!
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Fri Nov 10, 2023 3:10 am
by Pappabeer
Carlc wrote: Mon Nov 06, 2023 11:45 am
Ek dink Dewald (Pappabeer) het op n stadium 'n no1 in 7x57 gesoek.
Dankie Carl,
Ja ek sal nogsteeds n Ruger nommer 1 in 7x57 oorweeg. ‘n Mens kan nie genoeg 7x57s hê nie. ‘n Vriend van my het self sy oorlede pa se 7x57 en .375, beide met 2-7 Leupold teleskope op. Ek is egter as n reël allergies vir n fullstock, so ek sal wag dat iets soos n 1-A my pad kruis.
Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Thu Jan 18, 2024 12:58 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dankie Carl,
Ja ek sal nogsteeds n Ruger nommer 1 in 7x57 oorweeg. ‘n Mens kan nie genoeg 7x57s hê nie. ‘n Vriend van my het self sy oorlede pa se 7x57 en .375, beide met 2-7 Leupold teleskope op. Ek is egter as n reël allergies vir n fullstock, so ek sal wag dat iets soos n 1-A my pad kruis.
[/quote]
Dewald
Ek het so 7x57 Sporter en moet se dis n baie lekker roertjie MAAR as ek moet kies tussen Sporter en RSI vat ek daai kortgat elke dag

Re: Ruger no1 RSI 7x57 Fullstock en Swarovski z6i 5-30x50 te koop
Posted: Thu Jan 18, 2024 2:18 pm
by Riaan Kriel
Capt. Yoda wrote: Mon Nov 06, 2023 8:15 am
HIer is die "iemand"
As ek daardie fotos so kyk sukkel ek maar om nie die gebod van "Jy mag nie begeer nie" nie te oortree nie
Eendag as ek groot is en werk en groot geld kry is so Ruger No1 redelik hoog op my inkopielys
