Remington 511 main spring
Posted: Sat Nov 04, 2023 6:52 pm
Ek het ‘n ou Remington 511 .22 wat nog baie netjies is en wat baie akkuraat is. Ek en my seun geniet die geweertjie sommer baie.
Die probleem is dat ons kry te veel “misfires” met verskillende tipes ammunisie. Ek sou graag die probleem wil uitsorteer. Ek het al die grendel uitmekaar gehaal en alles mooi skoon gemaak, maar dit het nie ‘n verskil gemaak nie.
Nou wil ek die “main spring” oftewel “firing pin spring” vervang. Enige idees hoe om een in die hande te kry? Lykmy dis onmoontlik om tans so iets van Amerika af in te voer en plaaslik kry ek ook nie.
Dankie vir enige raad!
Groete