Herlaai met komponente uit die 80's
Posted: Sat Nov 04, 2023 1:00 pm
Sommer net vir ligte vermaak....
Herlaai gister vir my S&W mod 629, met komponente wat my pa aangekoop het toe ek nog op hoërskool was....
Nuwe Norma doppe @ R21.60 / 50
CCI 350 @ R12/100
S251 Lot 88 van 1988
250gr SWC punte (RCBS mould) wat ek gegiet het omtrent 35 jr gelede
Afstand 25m. Daardie horisontale dispersie is maar die pilot wat effe uit oefening is met handwapen fyn skiet.
Kyk nou net....