Page 1 of 1

Smoking Guns Sniper Elite kolf

Posted: Sat Nov 04, 2023 5:58 am
by Richard Palthe
Hallo almal
Die kolf is steeds beskikbaar.
Dit is vir n Howa lang aksie. In die foto’s is n dik loop 300PRC.
R5800 en hy is joune.
Posgeld vir koper.
WhatsApp my op nul722001109 vir meer inligting.
Groete

Re: Smoking Guns Sniper Elite kolf

Posted: Sat Nov 04, 2023 8:35 am
by Apie
Lekker prys vir ‘n lekker kolf!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Smoking Guns Sniper Elite kolf

Posted: Tue Nov 14, 2023 11:57 am
by Richard Palthe
Verkoop dankie.