Page 1 of 1
Dop skoonmaak diens
Posted: Fri Nov 03, 2023 9:15 am
by toxicsox
Weet iemand of enige van die wapenwinkels in Pretoria 'n skoonmakk diens het?
Doppe is nie ge deprime nie.
Re: Dop skoonmaak diens
Posted: Fri Nov 03, 2023 9:29 am
by Geno
As jy hul Pudo na my toe (goedkoper as om te ry na 'n winkel toe) kan ek hul deprime, wet tumble en anneal teen R2,50/dop.
Slegs deprime en skoonmaak: 50c/dop
Re: Dop skoonmaak diens
Posted: Fri Nov 03, 2023 10:04 am
by toxicsox
Dankie Geno. Ek maak kontak.