Page 1 of 1

Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Wed Nov 01, 2023 6:05 pm
by Armand Steenkamp
Naand vrinne. Ek vra nou maar hier ook dalk is ek gelukkig. Ek is opsoek na once fired .22Hornet doppies. Ek wil nie R10 n doppie betaal nie. Voel net verkeerd om vir once fired 270 doppies R5 te betaal maar vir n doppie wat 3keer kleiner is R10.
Laat weet maar as julle iets het. Ek soek sommer heelwat

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Wed Nov 01, 2023 8:49 pm
by Gideon@1
Hi, Armand

Ek het dalk 'n paar S&B once fired as dit kan help.
Laat weet my by nul agt drie 381 vier agt een 8

Groete

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Thu Nov 02, 2023 10:21 am
by HeinM
Armand Steenkamp wrote: Wed Nov 01, 2023 6:05 pm Naand vrinne. Ek vra nou maar hier ook dalk is ek gelukkig. Ek is opsoek na once fired .22Hornet doppies. Ek wil nie R10 n doppie betaal nie. Voel net verkeerd om vir once fired 270 doppies R5 te betaal maar vir n doppie wat 3keer kleiner is R10.
Laat weet maar as julle iets het. Ek soek sommer heelwat
Armand,

Jammer, van die punt af... Hoeveel skote kry jy uit 'n dop uit? Anneal jy?

Hoor graag...

Groetnis!

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Thu Nov 02, 2023 2:19 pm
by HeinM
HeinM wrote: Thu Nov 02, 2023 10:21 am
Armand Steenkamp wrote: Wed Nov 01, 2023 6:05 pm Naand vrinne. Ek vra nou maar hier ook dalk is ek gelukkig. Ek is opsoek na once fired .22Hornet doppies. Ek wil nie R10 n doppie betaal nie. Voel net verkeerd om vir once fired 270 doppies R5 te betaal maar vir n doppie wat 3keer kleiner is R10.
Laat weet maar as julle iets het. Ek soek sommer heelwat
Armand,

Jammer, van die punt af... Hoeveel skote kry jy uit 'n dop uit? Anneal jy?

Hoor graag...

Groetnis!
Ons het sommer op WA verder gesels. ;D

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Sat Nov 04, 2023 5:39 am
by Ds J
https://duysarms.co.za/Pages/Products.a ... 2%20Hornet

Ek skat jy sal darem kan wegkom met R7/dop, koerierkoste ingesluit.

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Sat Nov 04, 2023 7:20 am
by Rawstorne
Ds J se opsie lyk vir my darem nie te sleg vir iets wat skaars is nie.
R5-40 elk by Duys.

Ek is soos 'n kraai op 'n 22 Hornet doppie wat die seuns of ek self uit die kamer trek.
Druk dit in my sak en plaas dit later persoonlik in 'n ou Highland of S&B boksie.

Toe ek selfs jonger was het ek dit sommer in die senter konsole van die bakkie gesit. Lankal nie meer nie. Dit goed is skaars.

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Mon Nov 13, 2023 9:07 pm
by Armand Steenkamp
Nogsteeds na doppies opsoek vrinne

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Tue Nov 14, 2023 8:04 pm
by vergund
Goeie Naand

Ek het vir jou 95 S&B once fired doppe . Jy kan dit gratis kry , net die posgeld betaal.

Gert

Re: Opsoek na .22Hornet once fired doppies

Posted: Wed Nov 15, 2023 10:39 am
by Armand Steenkamp
Dagse Gert. Ek het jou n inbox ook gestuur. Dit sal ek ongelooflik baoe waardeer. My stuur jou nommer dan gesels ons verder .

Mooi dag