Page 1 of 1
Kluise te koop
Posted: Mon Oct 30, 2023 1:23 pm
by Heinds
Hallo menere,
Ek verkoop hierdie kluise om plek te maak vir n groter een. Koper kan self afhaal by Durbanville
2 x Xpanda Type 2 Rifle Safe (5 Rifle Safe maar seker 3 met groot teleskope)
R3500 per kluis
1 x Gordon Safe (Plek vir 7 Gewere en baie pakplek)
R5500

Re: Kluise te koop
Posted: Mon Oct 30, 2023 1:32 pm
by Carel-Chris
Heinds wrote: Mon Oct 30, 2023 1:23 pm
Hallo menere,
Ek verkoop hierdie kluise om plek te maak vir n groter een. Koper kan self afhaal by Durbanville
2 x Xpanda Type 2 Rifle Safe (5 Rifle Safe maar seker 3 met groot teleskope)
R3500 per kluis
1 x Gordon Safe (Plek vir 7 Gewere en baie pakplek)
R5500
Goeie middag,
My swaer stel belang in die Gordon kluis (7 gewere)
Kan ek asb 'n kontak nr kry?
Groete
Re: Kluise te koop
Posted: Mon Oct 30, 2023 2:56 pm
by Heinds
Carel-Chris wrote:Heinds wrote: Mon Oct 30, 2023 1:23 pm
Hallo menere,
Ek verkoop hierdie kluise om plek te maak vir n groter een. Koper kan self afhaal by Durbanville
2 x Xpanda Type 2 Rifle Safe (5 Rifle Safe maar seker 3 met groot teleskope)
R3500 per kluis
1 x Gordon Safe (Plek vir 7 Gewere en baie pakplek)
R5500
Goeie middag,
My swaer stel belang in die Gordon kluis (7 gewere)
Kan ek asb 'n kontak nr kry?
Groete
o833oo1331
Groete
Re: Kluise te koop
Posted: Thu Nov 02, 2023 5:43 am
by Heinds
Kluise verkoop