Page 1 of 1

Hornady 243 Win doppe - Verkoop

Posted: Wed Oct 25, 2023 8:48 am
by Rudi Fischer
Dagse julle.

Ek het 110 x Hornady .243 Win doppe.
Was fabrieks ammunisie wat uit geskiet was, wat ek met n universal decapper primers uitgedruk het, wet media tumble het en anneal het.

R650

Rudi

Nul82 nege78 vier707

Image

Re: Hornady 243 Win doppe

Posted: Wed Oct 25, 2023 8:51 am
by Chris Roux
More Rudi,

Ek deps daai asseblief?

Groetnis
o6o 9933 ag vier 7

Re: Hornady 243 Win doppe

Posted: Wed Oct 25, 2023 8:57 am
by Rudi Fischer
SPF

Re: Hornady 243 Win doppe

Posted: Thu Oct 26, 2023 7:42 am
by stf
Rudi, kan ek tweede in die ry staan asb, sou dit dalk weer beskikbaar wees.
Pierre

Re: Hornady 243 Win doppe

Posted: Thu Oct 26, 2023 8:17 am
by Rudi Fischer
stf wrote:Rudi, kan ek tweede in die ry staan asb, sou dit dalk weer beskikbaar wees.
Pierre
Dagse Pierre.

Daai Hornady is verskeep vanoggend, so hulle is klaar weg.
Ek het nog 49 Sako as jy belangstel ?

Re: Hornady 243 Win doppe

Posted: Thu Oct 26, 2023 9:40 am
by stf
Rudi,
dki, soek eintlik 100x doppe van dieselfde maak.
groete
Pierre