Page 1 of 1

ONTTREK! Bushlapa Ratel 3 Karavaan. ONTTREK

Posted: Tue Oct 24, 2023 12:18 pm
by prohunt
Goeiedag aan almal,

Hier is iets vir die manne en dames wat lief is om te kamp. Die Bushlapa Ratel 3 is baie min gebruik en kom volledig met yskas/vrieskas ens. Die woonwa is nog in 'n uitstekende toestand. Hieronder is 'n kort opsomming van die spesifikasies/toebehore maar daar is nog baie meer. Kontak my gerus per Whatsap, Telegram, Signal of skakel op 08twee805vyftwee44. Ek kyk na so ongeveer R355,000 soos hy daar staan (onderhandelbaar). Praat gerus met my.

Bushlapa Ratel 3 (Vlekvrye staal bakwerk)
Bushwing awning 270*
Beds 1x Double and 1 x Single
National Luna 90L Twin Fridge/Freezer
Kitchen with Stainless Steel working table
Hansen Geyser 220V/Gas
Warm and cold water (front, rear, basins and shower area)
Aluminium Cheq Nose Box with jerry can holders and wood rack
Shower cubicle
Porta Potty
2x Deep Cycle Batteries
Led lights inside and outside
Intelligent Charging System
2 Plate Gas Cast Iron Burner
150L Stainless watertank with auto pump
Solar panel with 1000W inverter
Canvas Sides for Bushwing (kan volledig toemaak om die kante)
Gasbottle Filled
Stoneprotector
17” 265/65R17 Rims with Goodyear Wrangler Tyres (Like new). 2 plus spare wheel
Mosquito net for entrance door

Groete
Johan

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan

Posted: Tue Oct 24, 2023 12:20 pm
by prohunt
Net nog 'n foto sommer vanaf die internet om te wys hoe hy lyk:

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan

Posted: Tue Oct 24, 2023 6:03 pm
by ruaanb
Bitter lekker karavane die as jy in die overlanding ding is.

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan

Posted: Wed Oct 25, 2023 6:12 pm
by prohunt
ruaanb wrote: Tue Oct 24, 2023 6:03 pm Bitter lekker karavane die as jy in die overlanding ding is.
Ja dankie Ruaan, dit is verseker 'n baie goeie konstruksie en uitleg. Daai Bushwing Awning is uitstekend en ek het nog nie soveel pakplek in enige ander karavaan gesien nie.

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Sat Nov 04, 2023 10:25 am
by prohunt
Spesiale aanbieding vir Jaracallers, groot winskoop R375 000-00 ona. Die karavaan is soos 'n nuwe wat heelwat oor die R600k sal kos as jy hom so toerus.

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Sat Nov 04, 2023 6:05 pm
by Zuku
prohunt wrote: Sat Nov 04, 2023 10:25 am Spesiale aanbieding vir Jaracallers, groot winskoop R375,00 ona.
Ek is seker jy gaan oorval word met duisende aanbiedinge LOL

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Sat Nov 04, 2023 6:48 pm
by JohanvB
Dis jammer dat so puik Boswa, vir so goedkoop verkoop moet word.

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Sun Nov 05, 2023 12:47 pm
by tripodmvr
Tikfoutjie reggestel.

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Mon Nov 06, 2023 8:30 am
by prohunt
tripodmvr wrote: Sun Nov 05, 2023 12:47 pm Tikfoutjie reggestel.
Baie dankie

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Sun Nov 12, 2023 2:38 pm
by prohunt
Prysverlaging vir die laaste keer, anders sal ek hom maar net hou. R355 000-00.

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Sun Nov 12, 2023 4:03 pm
by Apie
Adverteer hom vir jou regte prys op die Bush Lapa Facebook groep ook.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Bushlapa Ratel 3 Karavaan- Groot Winskoop

Posted: Mon Nov 13, 2023 9:46 am
by prohunt
Apie wrote: Sun Nov 12, 2023 4:03 pm Adverteer hom vir jou regte prys op die Bush Lapa Facebook groep ook.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie Apie, ek is ongelukkig nie deel van die Facebook groep nie.

Die woonwa is onttrek.