Page 1 of 1

Leupold te koop

Posted: Mon Oct 23, 2023 2:05 pm
by 6.5/284Norma
Hallo almal,

Ek het die een in 'n kompetisie gewen en het nie nut vir dit nie, het reeds verkyker.
Onoopgemaak in verseelde boks.

Nuut is R5500, my prys is R4900 en Postnet.
Leupold.jpg