fong-kong leopold scops
Posted: Thu Feb 16, 2012 1:24 pm
Manne van die forum ek wil net tot jelle aandag bring en veral die jong manne wie omlangs geweere gekry het en se gatte brand vir n mooi en ordenklukke scop PASSOP vir die fong-kong leopold mk4 ek het self een gekoop by n oom wat my gesien kom het en ek het net teleer- stellung gehaat as die scop n groen en rooi loomins het is hy fake glo my hier is n web blad waar jy meer kan uitvind oor legit scopes
http://www.leupold.com/tactical/resourc ... t-warning/
http://www.leupold.com/tactical/resourc ... t-warning/