Page 1 of 1
Nekspanning se invloed
Posted: Tue Oct 10, 2023 6:43 pm
by jdpretorius
Dit was nogal interessant om te sien wat die invloed is oor n groter sample batch.
https://m.youtube.com/watch?v=-6cGXkuEGg8
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Tue Oct 10, 2023 7:01 pm
by Gideon@1
Dankie!
Die man benader die herlaai “dark art” op ‘n baie goeie manier.
Soms praat hy so bietjie bokant my vuurmaakplek (gemaklikheids sone”.
Groete
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 9:16 am
by Capt. Yoda
Johan, break it down for us wat se die man oor NS?
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 9:57 am
by Lategan1
Ek onthou hier was tyd gelede paar slim manne wat nie van opsommings gehou het nie…
Hy bevestig wat jy reeds weet. Hy voeg net pond drukwaardes by, of so iets.
Beste.
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 12:13 pm
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:Johan, break it down for us wat se die man oor NS?
Hy seg in kort dat groot verskille in nekspanning vir jou op teiken swakker groepies gaan laat skiet (ns. mos ou nuus vir van ons)......die man seg natuurlik nog n paar ander goed maar dit was bietjie bla-bla-bla vir my
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 12:18 pm
by Capt. Yoda
jdpretorius wrote: Wed Oct 11, 2023 12:13 pm
Capt. Yoda wrote:Johan, break it down for us wat se die man oor NS?
Hy seg in kort dat groot verskille in nekspanning vir jou op teiken swakker groepies gaan laat skiet (ns. mos ou nuus vir van ons)......die man seg natuurlik nog n paar ander goed maar dit was bietjie bla-bla-bla vir my
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Eks geskok om dit te hoor...maar dit laat my aan iets anders dink. As ek nou dink hoe die "reaksie" van n skoot loop.
As jy die sneller druk slaan die pen die primer, die kruit steek aaan die brand en die koel vlieg maar die dop sit ook uit en as die dop uit sit sit die nek ook uit (ons weet dit klaar want ons kan dit meet voor en na n dop geskiet is), dink julle die dop/nek sit uit na die koel die dop se nek verlaat het of gedurende die koel die nek verlaat?
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 12:54 pm
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:jdpretorius wrote: Wed Oct 11, 2023 12:13 pm
Capt. Yoda wrote:Johan, break it down for us wat se die man oor NS?
Hy seg in kort dat groot verskille in nekspanning vir jou op teiken swakker groepies gaan laat skiet (ns. mos ou nuus vir van ons)......die man seg natuurlik nog n paar ander goed maar dit was bietjie bla-bla-bla vir my
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Eks geskok om dit te hoor...maar dit laat my aan iets anders dink. As ek nou dink hoe die "reaksie" van n skoot loop.
As jy die sneller druk slaan die pen die primer, die kruit steek aaan die brand en die koel vlieg maar die dop sit ook uit en as die dop uit sit sit die nek ook uit (ons weet dit klaar want ons kan dit meet voor en na n dop geskiet is), dink julle die dop/nek sit uit na die koel die dop se nek verlaat het of gedurende die koel die nek verlaat?
My raai sal wees .....husse met lang ore
Ek kan wel die koeël se merke in die dop waar neem so raai dus dat dit gebeur voor die nek heeltemal uit sit
O ja amper vergeet....verskille in nekspanning gee verskille in spoed....nou is dit dalk taamlik logies t.o.v. die verskil op teiken
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 1:06 pm
by Capt. Yoda
die verskil in spoed glo ek bewys ook dat die koel die dop/nek verlaat voor die nek uit sit, hoe meer NT hoe "moeilier" is dit om die koel te skuif en hoe meer druk kan jy op bou
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Wed Oct 11, 2023 2:41 pm
by jdpretorius
Capt. Yoda wrote:die verskil in spoed glo ek bewys ook dat die koel die dop/nek verlaat voor die nek uit sit, hoe meer NT hoe "moeilier" is dit om die koel te skuif en hoe meer druk kan jy op bou

.....nou verstaan my patatta kopie mos, n ou kan nie stry dat "groot" verskille in nek spanning jou gaan laat 11.1.11 skiet nie. My 1/2c is dan dat n ou juis daaroor ook doppe moet gereeld (elke keer) anneal.
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Tue Oct 17, 2023 12:26 pm
by Blairadam
Dit is hoekom ek nie meer n FL matrys gebruik nie en net body matrys gebruik en dan apart the NT kry met n Nek matrys en bushing. Maak groot verskil in groeperings op langer afstande. Byvoorbeeld met my 223 waar die FL matrys n NT 0.242 duim gee en ek wil 0.246 duim he. Omdat ek net papier skiet en enkel skoot laai is ek nie bang the punt kan dalk skuif as ek dit stamp of laat val soos wat maar gebeur in die veld nie. Ek meet my NT aan die buitekant van die dop.
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Tue Oct 17, 2023 1:09 pm
by Capt. Yoda
Jy kan daai probleem met expanders of net eenvoudig n FL Bushing DIE ook aanspreek, anders as jy bq langer pad wil stap kan jy n custom FL DIE laat maak
Re: Nekspanning se invloed
Posted: Tue Oct 17, 2023 2:24 pm
by Blairadam
Stem saam maar 2 redes hoekom ek dit so doen
1. FL Bushing matrys is bietjie duur en ek het n Body matrys gehad en n NT matrys met n bushing.
2. Ek druk ook nie die skouer terug na elke skoot nie, seker so elke 3rde of 4rde skoot dan druk ek bietjie die skouer terug. Lapua doppe is duur so probeer maar lang lewe uit hulle te kry.
Amper al Skots, baie suinig.