Page 1 of 1

Bix and Andy Group Buy

Posted: Tue Oct 10, 2023 8:10 am
by Heinds
Hallo julle, n vriend is besig om n groep koop aanmekaar te sit op bix en andy snellers. Indien jy n tikka of sako model soek PM my asb. Dit word die week gefinaliseer. Dit is die kompetisie modelle.

Sako Bix n Andy R 13 500
Tikka Bix n Andy R 11 500 (N/S)