Page 1 of 1

Howa 6.5 prc

Posted: Tue Oct 10, 2023 4:13 am
by shanenel
Naand Manne.Ek vra raad.Die 6.5 prc howa is op n lang aksie gebou.As die wapen in n chassis gesit word watter aics magasyne gaan werk.Ek is op soek na n 10 skoot magasyn.