Page 1 of 1

6.5 PRC Howa

Posted: Mon Oct 09, 2023 12:45 pm
by Albert 308
Ek het n howa 6.5 prc en n nuwe box lapua doppe tekoop.dis n barrel en action bull barrel.
R17 000.072 557 3542

Re: 6.5 PRC Howa

Posted: Mon Oct 09, 2023 1:50 pm
by bor
Hoeveel vir doppe alleen

Re: 6.5 PRC Howa

Posted: Mon Oct 09, 2023 2:46 pm
by DeVilliers
Hi,
Van waar is jy? Foto's asseblief. Hoeveel skote?

Re: 6.5 PRC Howa

Posted: Wed Oct 11, 2023 1:18 pm
by Albert 308
Ek is in vanderbijlpark
Dis n nuwe barrel en action geen skote deur hom.
En n geseelde pak lapua doppe