Page 1 of 1

Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Sun Oct 08, 2023 9:05 pm
by JohanvB
Ek wil graag die Gloeiman vir iemand gee wat nie ‘n annealer het nie, hy werk 100%

Hy werk so, https://youtu.be/eEnZdCY9rMg?si=BnPHHchhbxEPWmq-

Jy moet dit asb by my kom afhaal hier in Welgelegen Kaapstad.

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Sun Oct 08, 2023 9:18 pm
by Victor_
Goeienaand Oom

Ek bly in Durbanville. Het gasvlam en ‘n boor, maar ‘n annealer sal ‘n groot bederf wees! Sal hom asseblief wil neem as ek kwalifiseer

Groete Victor

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Sun Oct 08, 2023 9:48 pm
by JohanvB
Hys joune

Kom haal hom!

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Mon Oct 09, 2023 2:21 pm
by Gawie(13mm)
Dagsê Victor.
Laat weet as jy hulp nodig het met die opstel van daai masjien.
Ek help graag.
O83 45o o718

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Mon Oct 09, 2023 2:55 pm
by tripodmvr
Victor_, baie geluk met jou persent. Punte aan die twee manne vir hul bereidheid om te help.

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Mon Oct 09, 2023 6:54 pm
by JohanvB
Victor het spoorloos verdwyn…

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Mon Oct 09, 2023 6:57 pm
by JohanvB
Victor het spoorloos verdwyn…

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Mon Oct 09, 2023 8:53 pm
by Victor_
Oom Johan het gelukkig met my kontak gemaak.

Ek het eintlik nie woorde nie. Wil net baie baie dankie sê vir Oom Johan. Ek waareer dit opreg baie

En baie dankie aan Oom Gawie ook. Ek sal definitef kontak maak met Oom ook.

Re: Oom Pieter en Gawie se Gloeiman

Posted: Tue Oct 10, 2023 7:18 pm
by KalahariKlong
Baie goeie gebaar. Dis lekkerom sulke dinge raak te lees tussen al die negatiewe dinge wat aan die gang is.
n Bells vir almal.