Page 1 of 1

Holosun 507c

Posted: Tue Oct 03, 2023 9:46 pm
by Hennie Oelofse
Goeie dag manne,

Ek het n Holosun 507c te koop. Die optic is skaars gebruik en in n baie goeie kondisie.
R6500.00

Groete,

Hennie
074 900 8639

Re: Holosun 507c

Posted: Wed Oct 04, 2023 7:31 am
by Drenalinjunkie
Hennie, watse groote dot het hy en kleur?