Page 1 of 1
Billike prys vir Annealing
Posted: Sun Oct 01, 2023 1:39 pm
by JohanvB
Wat sou ‘n billike prys wees om te vra as ek jou doppe vir jou anneal?
Jy bring hulle vir my, primers uit en skoon gewas, ek anneal dan..
Of ek deprime, was en anneal hulle..
Wat sou billik wees?
Dit sal wees met Indukise Annealer
Dit
Dankie
Re: Billike prys vir Annealing
Posted: Mon Oct 02, 2023 8:13 am
by Ds J
Ek dink ek het al gelees van R2/dop.
Re: Billike prys vir Annealing
Posted: Mon Oct 02, 2023 11:09 am
by JohanvB
R2, dan het jy die dop gedeprime en skoongmaak?
Re: Billike prys vir Annealing
Posted: Mon Oct 02, 2023 4:39 pm
by Ds J
Ek weet ongelukkig nie, onrhou net R2/dop.
Re: Billike prys vir Annealing
Posted: Thu Oct 05, 2023 6:37 am
by JohanvB
Ok manne. Hier in my geweste, Noordelike vooorstede Kaapstad, R2 per dop vir annealing
Re: Billike prys vir Annealing
Posted: Thu Oct 05, 2023 7:51 am
by Geno
JohanvB wrote: Thu Oct 05, 2023 6:37 am
Ok manne. Hier in my geweste, Noordelike vooorstede Kaapstad, R2 per dop vir annealing
Dis 'n regverdige prys.
Ek anneal met induskie masjien teen dieselfde prys, en sit 50c by vir deprime en was.