Page 1 of 1

Fire forming na Ackley vs ES

Posted: Thu Sep 28, 2023 6:11 pm
by Chris (vdB)
Naand se

Wil bietjie by die Ackley kenners hoor, wat is die algemene ES wat julle kry tydens fire forming van jul virgin brass / lading na Ackley. Moet mens gelukkig wees met n' ES van 8?

Groete

Fire forming na Ackley vs ES

Posted: Thu Sep 28, 2023 6:50 pm
by Apie
Spog jy of kla jy?

Enige ES onder 10 is belaglik goed

8fps op 3000fps is ‘n 0.002% afwyking en 8fps op 2740fps is 0.0029% as my wiskunde my nienin die steek laat nie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Fire forming na Ackley vs ES

Posted: Thu Sep 28, 2023 7:23 pm
by Chris (vdB)
Apie wrote: Thu Sep 28, 2023 6:50 pm Spog jy of kla jy?

Enige ES onder 10 is belaglik goed

8fps op 3000fps is ‘n 0.002% afwyking en 8fps op 2740fps is 0.0029% as my wiskunde my nienin die steek laat nie


Sent from my iPhone using Tapatalk
;D ek is gelukkig soos wat dit is, maar hoe laer hoe beter

Re: Fire forming na Ackley vs ES

Posted: Fri Sep 29, 2023 6:45 am
by Toyrsi
Kan jou nie se wat my ES is nie maar my geweer skiet 40/50mm groepe op 300m terwyl ek fireform. Enige ES onder 10 is puik.