Page 1 of 1

P14 303 te koop

Posted: Wed Sep 27, 2023 8:50 am
by Giepie
Ek het 'n P14 303 met die loop wat erg uitgeskiet is, ek het dit so gekry. Die aksie is gemasjineer vir 'n Picatinny rail. R3000

Ek is in Centurion. Sal later 'n foto opsit.

Re: P14 303 te koop

Posted: Wed Sep 27, 2023 6:12 pm
by dawiec
goeie prys vir daai sterk aksie!

Re: P14 303 te koop

Posted: Sat Sep 30, 2023 8:54 am
by wrm
Perfek vir 'n 300 Adrian.