Page 1 of 1

Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Mon Sep 25, 2023 3:47 pm
by Ajviljoen260rem
Dagse. Ekt die volgende Anneal masjien tekoop. Ekt na induksie masjien oorgeskakel en staan net in die herlaai kamer en gaar stof op. Hys in 100% werkende toestand. Boekie en verstelbare plaatjies ook ingesluit vir die volgende kalibers
243 win
308
260
6.5 need
6.5x55
7x75
25-06
9.3x62
375 HH
300Winmag
En die gas vlammetjie/ brander kom saam.

Ekt R4350 betaal vir hom. Sal graag R3000 vir hom wil he.

Stuur gerus boodskap na my op Nul 7nege 34o 22drie0 vir fotos ens.

Groete Adriaan

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Tue Sep 26, 2023 10:26 am
by Ajviljoen260rem
Stampie

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Sep 27, 2023 12:28 pm
by Ajviljoen260rem
Stampie

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Sep 27, 2023 12:53 pm
by Gideon@1
Hi,
Het jy dalk n foto of twee van die annealer?
Groete

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Sep 27, 2023 2:25 pm
by Capt. Yoda
Ja n foto sal help laat ons net seker maak jy het hom nie laat val nie

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Sep 27, 2023 5:34 pm
by Capt. Yoda
Dasy

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Sep 27, 2023 5:36 pm
by Ajviljoen260rem
Dankie Cppie, ek waardeer. Daar is man wat belangstel. Ek laat weet wat gaan vir wat.

Groete

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Sep 27, 2023 5:48 pm
by Gideon@1
Dankie vir die foto.
Nou weet ek hoe lyk die annealer.

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Mon Oct 02, 2023 8:05 am
by Ajviljoen260rem
Stampie

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Tue Oct 03, 2023 5:19 pm
by Ajviljoen260rem
Prys verlaging, R2800 en ek postnet hom vir jou op my onkostes

Groete

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Wed Oct 04, 2023 6:39 am
by Lategan1
Bargain.

Beste.

Re: Case-Saver Easy Anneal masjien tekoop

Posted: Thu Oct 05, 2023 9:35 pm
by Ajviljoen260rem
Sold, kan maar post verwyder

Groete