Page 1 of 1

Lyman 1200 DPS 3 Skaal

Posted: Fri Sep 22, 2023 5:16 pm
by Christo
Te koop R3000.
Goeie werkende toestand en mooi opgepas. Kom in sy oorspronklike verpakking. Het 230v en 110v "transformer" by.
Rede vir verkoop - Ek het opgradeer na ander tipe skaal.
Koerierkoste (&versekerring) vir koper se rekening. Via PUDO se ek die koste (sonder versekering) dra.

My kontak no o82 8nil5 3o2oImageImageImageImage

Sent from my SM-A526B using Tapatalk


Re: Lyman 1200 DPS 3 Skaal

Posted: Thu Nov 16, 2023 7:53 pm
by Christo
Bump.